Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flater
flater [boodskap #124962] So., 10 Maart 2019 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24604
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
flater
Afbreking: fla•ter



Selfstandige naamwoord: flater
Meervoud: flaters
Verkleinwoord: flatertjie
Meervoud van verkleining: flatertjies

Betekenis:
• 'n Dom, onverantwoordelike fout, gewoonlik met groot gevolge vir die party wat dit begaan het.

Gebruik:
• Ons het die flater vinnig reggestel.
• Hy het al voorheen sulke flaters begaan, maar dié een vat die koek!

Sinoniem:
• blaps
• fout
• indiskresie
• misstap
• vergissing

Afgelei:
• flaterloos
• flaterwater

Vertaling:
Engels: blunder, blooper, stupid mistake
Nederlands: flater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heethoofdig
Volgende onderwerp: blaps
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mrt. 15 00:12:29 UTC 2026