Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aljechin, Alexander Alexandrowitsj
Aljechin, Alexander Alexandrowitsj [boodskap #124959] Sun, 10 March 2019 08:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alexander Aljechin speel teen Edgard Colle, 1925.
Alexander Aljechin speel teen Edgard Colle, 1925.
Alexander Alexandrowitsj Aljechin (1892 - 1946) was 'n Russiese skaakkampioen. Hy was die wêreldkampioen van 1927 tot 35 en weer van 1937 tot 46. Die bekende Aljechin-verdediging is na hom genoem.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alicante
Volgende onderwerp: Alk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 01:22:37 UTC 2024