Alicante [boodskap #124958] |
Sun, 10 March 2019 06:48 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alicante is 'n hawestad in Suidoos-Spanje, asook die hoofstad van die gelyknamige provinsie Alicante. In 1858 is 'n spoorlyn tussen Alicante en Madrid geopen, wat dit 'n belangrike uitvoerhawe vir goedere uit die land se sentrale dele maak. Dit beskik ook oor 'n lughawe, 12 km buite die stad.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|