Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heethoofdig
heethoofdig [boodskap #124931] Thu, 07 March 2019 15:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
heethoofdig
Afbreking: heet•hoof•dig



Byvoeglike naamwoord: heethoofdig
Vergrotende trap: heethoofdiger
Oortreffende trap: heethoofdigste
Attributief: heethoofdige
Partitief: heethoofdigs

Betekenis:
• Persoon wat baie vinnig kwaad word; iemand wat kort van draad is.

Gebruik:
• Daarom is 'n jonge man so heethoofdig en eiesinnig, omdat hy so seker is van homself.

Sinoniem:
• driftig
• onstuimig

Antoniem:
• koelbloedig

Vertaling:
Engels: hot-headed, fiery, hot-tempered, hot-blooded
Nederlands: heethoofdig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oksimoron
Volgende onderwerp: flater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 11:01:19 UTC 2024