| Bye 4 now [boodskap #10070] |
Di., 22 Julie 1997 00:00 |
Louis
Boodskappe: 32 Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
EK VERPES POLITIEK EN DIE GEPAARDGAANDE LAE GEDRAG !!!
Hierdie was eens die NG waarna ek elke aand met opwinding gelees het. Nou
het dit ontaard in 'n ge"bitch" en gekerm oor die armlastige Afrikaner, die
NSA en die prys van Kanadese kondome in die VSA.
Wat de hel mors ek my tyd so om hier iets te probeer lees ???
Moenie eers antwoord nie, sal oor 'n maand weer probeer.
BYE FOR NOW
|
|
|
|