Albéniz, Isaac [boodskap #124906] |
Ma, 04 Maart 2019 07:04 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Isaac Albéniz (1860 - 1909) was 'n Spaanse komponis. Hy was ’n uitmuntende pianis wie se belangrikste komposisies almal vir die klavier geskryf is. Die voortreflikstes is die suites Iberia en Cantos de Espana wat met tipiese volksmusiek-ritmes deurspek is. Al die onderdele hiervan is met dekoratiewe detail gevul; maar hulle is by uitstek pianisties, pikant en ryk aan melodie.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|