Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aktiniese strale
Aktiniese strale [boodskap #124894] So, 03 Maart 2019 12:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aktiniese strale is die onsigbare elektromagnetiese golwe, aanwesig in sonlig. Onder hulle is ultraviolette strale en hulle het ’n uitwerking op fotografiese films.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aktinium
Volgende onderwerp: Aktuaris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:43:54 MGT 2024