Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aktinium
Aktinium [boodskap #124893] So, 03 Maart 2019 12:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aktinium is 'n radioaktiewe element, simbool Ac; atoomgewig 227.2; atoomgetal 89; ontdek 1899. Die element is in 1948 geïsoleer. Dit is 'n silwerige baie radioaktiewe metallieke element. As gevolg van die element se intense radioaktiwiteit, gloei aktinium in die donker met 'n bleekblou lig. Sien Radium.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Akte
Volgende onderwerp: Aktiniese strale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:20:17 MGT 2024