jok [boodskap #124880] |
Sat, 02 March 2019 16:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jok
Afbreking: jok
Uitspraak: /jɔk/
Werkwoord: jok
Verlede tyd: het gejok
Betekenis:
• Om 'n leuen te vertel; nie die waarheid praat nie.
Gebruik:
• Jannie jok, hy het nie sy huiswerk gedoen nie.
Vergelyking:
• Jok soos 'n bok.
Sinoniem:
• lieg
Vertaling:
Engels: to lie, fib, jest
Nederlands: jokken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|