Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ajaccio is die hoofstad van Korsika. Dit is geleë in 'n eilandgebied in die Middellandse See suidoos van Frankryk. Die stad beskik oor 'n groot hawe. Die Frase keiser, Napoleon Bonaparte, is in 1769 hier gebore, asook sy broer, Lodewyk Napoleon, 'n voormalige koning van Holland.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.