Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aix-les-Bains
Aix-les-Bains [boodskap #124867] Vr, 01 Maart 2019 06:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aix-les-Bains, plaaslik Aix genoem, is 'n gesondheidsoord in Savoje, Frankryk.
Die plek het warm bronne wat na bewering genesende eienskappe het, asook Romeinse oorblyfsels.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aisne
Volgende onderwerp: Aix-en-Provence
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:05:57 MGT 2024