Ainsworth, William Harrison [boodskap #124864] |
Thu, 28 February 2019 19:07 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
William Harrison Ainsworth (1805 - 82) was 'n Engelse skrywer van talle historiese romans. Sy boeke sluit in The Tower of London en Old St. Paul's. Hy is as 'n prokureur opgelei, maar die regsberoep het geen aantrekkingskrag vir hom gehad nie. Sy eerste sukses as skrywer was in 1834 met Rookwood. 'n Stroom van 39 romans het gevolg, waarvan die laaste in 1881 verskyn het.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|