Ahmedabad [boodskap #124854] |
Wed, 27 February 2019 07:14 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ahmedabad is 'n stad, ongeveer 300 myl noord van Bombaai, in die weste van Indië. Dit is aangelê in die 15de eeu en was van groot belang in die ryk van die Mogols en die vervaardig van katoenstowwe. Dit lê aan die oewer van die Sabarmatirivier en is die grootste stad asook voormalige hoofstad van die Indiese deelstaat Gujarat.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|