Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ahasveros (Xerxes)
Ahasveros [boodskap #124853] Wo, 27 Februarie 2019 07:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ahasveros (oorlede ongeveer 465 v.C.) was 'n Persiese koning, anders bekend as Xerxes I van Persië of Xerxes die Grote. In die Bybel word hy in Esra 4:6, Daniël 9 en Ester genoem. Hy was die seun van Darius I en Atossa, die dogter van Kores die Grote.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Agthoek
Volgende onderwerp: Ahmedabad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:00:48 MGT 2024