Ahasveros [boodskap #124853] |
Wo, 27 Februarie 2019 07:09 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ahasveros (oorlede ongeveer 465 v.C.) was 'n Persiese koning, anders bekend as Xerxes I van Persië of Xerxes die Grote. In die Bybel word hy in Esra 4:6, Daniël 9 en Ester genoem. Hy was die seun van Darius I en Atossa, die dogter van Kores die Grote.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|