Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aesculapius
Aesculapius [boodskap #124803] |
Sat, 16 February 2019 09:09 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aesculapius (Eskulaap, Grieks: Asklepios) was die Griekse god van die geneeskunde. Sy staf met ’n slang daarom gekrul word vandag steeds as die simbool van medisyne gebruik. Aesculapius se dogters was Hygieia ("Gesondheid"), Iaso ("Medisyne"), Aceso ("Genesing"), Aglaia ("Gesonde Gloed") en Panacea ("Universele Geneesmiddel").
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 04:10:45 UTC 2025
|