Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aegir
Aegir [boodskap #124799] |
Sat, 16 February 2019 08:43 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aegir is in oud-Noorse verhale ’n reus van die seestrand. Hy is ook die god van seevaart, bier, en blyk die verpersoonliking van die mag van die oseaan te wees.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 04:06:46 UTC 2025
|