Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adjudantvoël (Indiese maraboe)
Adjudantvoël [boodskap #124787] |
Fri, 15 February 2019 18:54 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Adjudantvoël of Indiese maraboe (Leptoptilos dubius) is 'n Indiese ooievaar van nagenoeg 1,5 meter (5 vt.) hoog. Hulle vreet aas, het ’n enorme snawel, ’n groot krop en 'n kaal kop. Die voëls is verwant aan die "begrafnisondernemer-voëls" (maraboe van Afrika).
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Feb 23 04:16:12 UTC 2025
|