Gatiep en Meraai by die opsitkers [boodskap #124781] |
Do, 14 Februarie 2019 19:10 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 523 Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Gatiep en Meraai het die aand so 'n bietjie opgesit in die voorhuis toe Gatiep begin liries raak:
"Meraai, my Meraai..." sê hy, "djou oë is soos druiwekorrels, djou neus soos 'n klein piesangtjie, djou lippies is so rooi soos 'n kersie, djou wangetjies lyk soos persketjies."
Toe sê Meraai: "Luister Gatiep, het djy kom vry, of wil djy fruit salad maak?"
|
|
|
Re: Gatiep en Meraai by die opsitkers [boodskap #125282 is 'n antwoord op boodskap #124781] |
Sa, 06 April 2019 20:55 |
|
admin
Boodskappe: 46 Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
|
Volle Lid Administrateur |
|
|
Polisie aan Meraai: "Nou hoe is Gammat dood?"
Meraai: "Die ding het gif gevreet..."
Polisie: "Nou hoekom is sy gesig en lyf so vol knoppe geslaan?"
Meraai: "Hy wou nie sluk nie..."
|
|
|