Stop die backup! [boodskap #1061] |
Fri, 27 June 2003 20:13 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Conzales wrote:
>
> ..:-) ek is besig om 'n backup CD te maak.
> My backups bêre ek op 'n tweede hardeskyf
> en ek het programme daar wat ek nie kan verloor nie.
> En 'n hardeskyf pak partykeer op, so CD is die ding:-)
>
> Speedy
>
Wat kan jy nie verloor nie? Jou kliënte (vorige en aanstaande)lys? Is
dit nie gevaarlik om al die bewyse op 'n hardeskyf te hê nie? Wat as
die manne in blou opdaag en slim genoeg is om die rekenaar te
konfiskeer?
Lorinda
|
|
|
Re: Stop die backup! [boodskap #1062 is 'n antwoord op boodskap #1061] |
Fri, 27 June 2003 20:27 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 27 Jun 2003 13:13:27 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Speedy Conzales wrote:
>>
>> ..:-) ek is besig om 'n backup CD te maak.
>> My backups bêre ek op 'n tweede hardeskyf
>> en ek het programme daar wat ek nie kan verloor nie.
>> En 'n hardeskyf pak partykeer op, so CD is die ding:-)
>>
>> Speedy
>>
>
> Wat kan jy nie verloor nie? Jou kliënte (vorige en aanstaande)lys? Is
> dit nie gevaarlik om al die bewyse op 'n hardeskyf te hê nie? Wat as
> die manne in blou opdaag en slim genoeg is om die rekenaar te
> konfiskeer?
>
> Lorinda
Verdomp!!! Wat sal ek sonder jou doen!
Speedy
in 'n érge verleenrheid
|
|
|