Zomba [boodskap #124691] |
Do, 24 Januarie 2019 18:51 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Zomba was 'n dorpsgebied in Malawi. In September 1900 gestig; 42 myl noordoos van Blantyre en 37 myl van Limbe. Word tans hoofsaaklik gebruik om regeringsbeamptes te huisves. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 800 Blankes, 5,300 Naturelle en 530 van ander rasse.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|