Yule, Generaal-majoor Sir James Herbert [boodskap #124672] |
Wed, 23 January 2019 19:46 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Generaal-majoor Sir James Herbert Yule was 'n Britse soldaat. In 1847 gebore en het in 1865 by die Leër aangesluit. Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog word hy uit Indië na Suid-Afrika gestuur en in bevel geplaas van ’n infanterie-brigade in Natal. Hy het deelgeneem aan die slag by Talanaheuwel, het probeer om die Boere-terugtog van Elandslaagte af te sny en was in bevel van die terugval na Ladysmith. Oorlede 1920.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|