Wynberg [boodskap #124652] |
Wed, 23 January 2019 18:49 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wynberg is 'n voorstad van Kaapstad en tot 1927 ’n onafhanklike munisipaliteit. Dit is in die 17de eeu gestig en die naam is afgelei van die omliggende wynplase. Later het ’n pragtige woongebied aan die Wynbergheuwel verrys. In 1862 is die tweede spoorlyn in die Kaap, wat by die Kaapstad-Wellington-lyn by Soutrivier begin, na Wynberg gebou.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|