Wylde, Sir John [boodskap #124650] |
Wed, 23 January 2019 18:39 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir John Wylde was die Hoofregter van die Kaapse Hooggeregshof en broer van grootkanselier Wylde. In 1781 in Londen gebore. Hy word in 1827 die eerste Hoofregter van die Kaap en beklee dié amp tot 1855. In 1859 in Kaapstad oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|