Wood, Dr. John Medley [boodskap #124642] |
Wed, 23 January 2019 18:03 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dr. John Medley Wood was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige. In 1827 in Nottinghamshire gebore. Hy bring 7 jaar op die see deur voordat hy hom m 1852 in Natal vestig. Nadat hy 30 jaar lank geboer het, word hy in 1882 aangestel as direkteur van die Durbanse Botaniese Tuin asook kurator van die Koloniale Herbarium. Hy was redakteur van Natal Plants en het baie geskryf. In 1912 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|