Inligting Boodskappe: 4589 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Wonderboom is 'n beroemde boom benoorde Pretoria wat lid is van die wildevy-familie. Dit is verskeie eeue oud en met sy talle takke en ander vertakkinge beslaan dit amper ’n acre. Die boom is 67 voet hoog.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.