Wolmaranstad [boodskap #124634] |
Wed, 23 January 2019 17:41 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wolmaranstad is 'n dorp in Wes-Transvaal. In 1890 gestig en vernoem na Jacobus M.A. Wolmarans, Volksraadslid, op wie se plase, Rooderand en Vlakfontein, die dorp uitgelê is. Diamante word daar naby gedelf. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog was dit te midde van die gevegte. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 6,460 (2,800 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|