Witkraai [boodskap #124617] |
Wed, 23 January 2019 07:01 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Witkraai is een van die algemeenste aasvoëls. Word aangetref in Afrika, ook Suid-Afrika, en in die lande wat aan die Middellandse See grens. Dit is ons kleinste aasvoël. In teenstelling met die ander soorte aasvoëls, het hy vere aan sy nek en agterkop. Sien Aasvoël.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|