Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Willowvale is 'n dorp in Kaapland, naby Idutywa. In 1879 gestig as ’n militêre buitepos. Is bekend vir mooi natuurskoon. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 490 (160 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.