Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wildernis
Wildernis [boodskap #124595] Tue, 22 January 2019 20:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Wildernis is 'n kusoord aan die suidelike kus van Kaapland, tussen Kaapstad en Port Elizabeth. Dit is naby die mond van die Kaaimansrivier geleë en is bekend vir sy pragtige natuurskoon. Dit was oorspronklik ’n vissersdorpie, maar het ’n deftige vakansie- en gholfoord geword. Die lagune daar is bekend as "The Ebb and Flow" (Eb en Vloed). Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 350 (220 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wildeperd
Volgende onderwerp: Willemsmit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 02:40:22 UTC 2025