Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wilde Kus
Wilde Kus [boodskap #124593] Tue, 22 January 2019 20:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Wilde Kus is die naam van 'n streek van die Pondolandse kus tussen die mond van die Keirivier en die grens van Natal. Dit is bekend vir kampeerterreine en ongerepte swemstrande.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wildehond
Volgende onderwerp: Wildeperd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 02:41:30 UTC 2025