Inligting Boodskappe: 4589 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Westonaria is 'n dorp vernoem na die Western Areas-goudmyn op die verre wesrand. In 1943 gestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 32,150 (8,500 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.