Welkom [boodskap #124549] |
Mon, 21 January 2019 15:27 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Welkom is 'n dorp op die Vrystaatse goudveld. Hoewel dit eers in 1947 gestig is, was dit later as gevolg van die fenomenale ontwikkeling van die naburige goudmyne die tweede grootste sentrum in die provinsie. Dit is op ’n wetenskaplike grondslag uitgelê om uiteindelik ’n bevolking van 230,000 te dra, insluitende 60,000 Blankes. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 124,000 (34,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|