Tuis » Taal » Ensiklopedie » Weenen
Weenen [boodskap #124542] |
Sun, 20 January 2019 18:59 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Weenen is 'n dorp in Natal, een van die oudste dorpe in die provinsie, in 1839 deur die Voortrekkers gestig. So genoem as gevolg van hulle geween ná die moord deur die Zoeloes by Bloukrans en elders. Boerdery- en besproeiingsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,668 (487 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Mon Dec 30 15:57:49 UTC 2024
|