Waterkloof [boodskap #124527] |
Sun, 20 January 2019 13:58 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waterkloof kan na een van die volgende verwys:
1. Voorstad van Pretoria en ’n deftige woonbuurt.
2. Klein dorpie in die Oranje-Vrystaat, naby Philippolis. Deur die Nederduitse Gereformeerde Kerk gestig en in 1922 deur ’n Dorpsbestuursraad oorgeneem. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 180 (100 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|