Ward, Charles George [boodskap #124514] |
Sun, 20 January 2019 13:42 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Charles George Ward was 'n Transvaalse regter. In 1864 naby King William’s Town gebore. Hy ontvang opleiding in Cambridge en word in 1890 tot die balie toegelaat. Nadat hy in Kimberley gepraktiseer het, het hy in 1898 na Zimbabwe (destyds Rhodesië) verhuis. Na die vrede het hy na Transvaal teruggekeer en in 1910 is hy as regter aangestel. In 1923 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|