Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wahlberg, Professor A.J.A.
Wahlberg, Professor A.J.A. [boodskap #124501] Sun, 20 January 2019 08:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Professor A.J.A. Wahlberg was 'n Sweedse natuurkundige. In die jare 1830 het hy Suid-Afrika deurreis, veral Oos-Kaapland, en het omvattende versamelings skoenlappers en ander insekte opgebou. In 1855 het hy, vergesel van F. Green, ’n reis na die Ngami-meer onderneem. Terwyl hy in Matabeleland gejag het, is hy deur ’n olifant gedood.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wagner, Dr. Percy Albert
Volgende onderwerp: Wahlenbergias
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 12:27:49 UTC 2024