Vumba [boodskap #124488] |
Sun, 20 January 2019 07:34 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vumba is 'n bergreeks in die ooste van Zimbabwe (Rhodesië) en is hoër as 5,000 voet. As gevolg van sy pragtige natuurskoon en koel lug is dit ’n gewilde gesondheidsoord. In 1953 het die Koningin Moeder en Prinses Margaret dié plek besoek.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|