Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vredenburg is 'n dorp in Wes-Kaapland naby Saldanhabaai. Oorspronklik is dit Prosesfontein genoem. Koring-produserende sentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,700 (1,150 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.