Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vishoekbaai
Vishoekbaai [boodskap #124437] Sat, 19 January 2019 17:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vishoekbaai was die oorspronklike naam vir Gordonsbaai. Moenie verwar met die dorp, Vishoek, wat aan die teenoorgestelde kant van Valsbaai geleë is nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Vishoek
Volgende onderwerp: Visrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 11:23:27 UTC 2024