Villiersdorp [boodskap #124430] |
Sa, 19 Januarie 2019 17:28 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Villiersdorp is 'n dorp in Wes-Kaapland. In 1841 gestig en vernoem na ’n boer wat die eerste kerk gebou het. Die belangrikste plaaslike inrigting is die Hoërskool De Villiers Graaff wat in 1907 gestig is deur sir David de Villiers Graaff, wat £50,000 tot die fonds bygedra het. Die dorp is ook bekend vir sy vrugte- en wynbedryf en vir sy natuurskoon. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,586 (1,098 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|