Vierkleur [boodskap #124417] |
Sat, 19 January 2019 17:12 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vierkleur kan na een van die volgende verwys:
1. Die vlag van die ou Suid-Afrikaanse Republiek (ZAR; Transvaal), bestaande uit rooi, wit, blou en groen strepe. Die drie eerste kleure loop horisontaal en die laaste een vertikaal.
2. Vlag van die Oranje-Vrystaat wat in 1856 goedgekeur is met rooi, wit en blou kanton in die boonste linkerhoek teen afwisselende horisontale strepe, drie oranje en vier wit.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|