Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Velddrif is 'n visvangsentrum naby die mond van die Bergrivier, Kaapland. Die oorspronklike nedersetting was bekend as Laaiplek. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,848 (1,698 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.