Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Landloop inligting!
Landloop inligting! [boodskap #9827] Sa, 21 Junie 1997 00:00 na volgende boodskap
meg1093c  is tans af-lyn  meg1093c
Boodskappe: 13
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Dagsê,

Ek het die voorreg gekry om 'n baie belowende span jong atlete af te rig in
landloop. Ek is egter op soek na die jongste inligting oor afrigting
metodes vir landloop, omrede ek glo myne al "bietjie lank in die tand" is.
Enige iemand wat my kan help, asb!

E-pos my by e...@megaweb.co.za
Re: Landloop inligting! [boodskap #9869 is 'n antwoord op boodskap #9827] Vr, 27 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
toerien  is tans af-lyn  toerien
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Liewe EMC,

Jammer om jou voor te steek/ verby te steek
Soek ook selfde maar vir tieners- 12-17 jaar groep
Dit wat ek het is stok oud and in need of updating
Laat my weet hou dit gaan.
NB. email in basiese Afrikaans maar resources in Engels asseblief

Dankie
toe...@wantree.com.au
EMC wrote in article
...
> Dagsê,
>
> Ek het die voorreg gekry om 'n baie belowende span jong atlete af te rig in
> landloop. Ek is egter op soek na die jongste inligting oor afrigting
> metodes vir landloop, omrede ek glo myne al "bietjie lank in die tand" is.
> Enige iemand wat my kan help, asb!
>
> E-pos my by e...@megaweb.co.za
>
Vorige onderwerp: World Cup Rugby?
Volgende onderwerp: Afrikaanse tennis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 13:46:40 MGT 2024