Van Ryneveld, Willem Stephanus [boodskap #124370] |
Fri, 18 January 2019 20:35 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Willem Stephanus van Ryneveld was 'n vroeë landboudeskundige en prokureur. In 1765 in die Kaapkolonie gebore. Hy aanvaar diens by die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie en was van 1809 tot 1812 president van die geregshof. Hy was ’n vriend van lady Anne Barnard wat ’n portret van hom geskilder het. In 1804 het hy die eerste boek geskryf wat in Suid-Afrika uitgegee is oor die verbetering van beeste.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|