Van der Hum [boodskap #124342] |
Fri, 18 January 2019 17:35 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van der Hum is 'n likeur wat van nartjies gemaak word en wat sy oorsprong in die Kaap het. Dit word nou nie net dwarsdeur Suid-Afrika verkoop nie, maar ook in Engeland en in die Europese Vasteland. Die oorsprong van die naam is twyfelagtig maar volgens één teorie beteken "Hum": "Wat is sy naam?"
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|