Unie van Suid-Afrika [boodskap #124296] |
Do, 17 Januarie 2019 20:41 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Unie van Suid-Afrika was 'n voormalige lidstaat van die Britse Statebond. Op 31 Mei 1910 is dit ingevolge die Suid-Afrika-Wet gestig nadat die wet in 1909 in die Parlement goedgekeur is. Op 31 Mei 1961 het dit na ’n referendum die Republiek van Suid-Afrika geword.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|