Umdonl Park [boodskap #124274] |
Do, 17 Januarie 2019 19:52 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Umdonl Park is 'n landgoed van 350 acres aan die Natalse Suidkus wat in 1933 deur sir Frank Reynolds aan die volk nagelaat is met R120,000 vir die instandhouding daarvan. Die herehuis, Bothahuis, wat bewoon is deur die weduwee van generaal Louis Botha tot haar dood in 1937, is nou die strandtuiste van die Eerste Minister.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|