Uitvalgrond [boodskap #124269] |
Do, 17 Januarie 2019 19:47 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Uitvalgrond is stukke grond, wat as gevolg van swak opmeting sonder eienaar was. Onder die wet van die ou Republieke is hierdie grond as staatseiendom verklaar. Dele daarvan was taamlik groot. Die beroemdste stuk "uitvalgrond" was die plaas Randjeslaagte, waarop die stad Johannesburg uitgelê is. Aan hierdie wet of instelling was die Inkruipplaas ook onderworpe.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|