Tsitsikama [boodskap #124230] |
Do, 17 Januarie 2019 06:53 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tsitsikama is 'n natuurlike bos tussen Knysna en Humansdorp aan die suidkus van Kaapland. Dit sluit groot lappe loofhout- of hardehoutbome in en is ’n gewilde vakansie-oord. Die naam is afgelei van Hottentots en beteken ‘helder en skoon’.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|